VOLGENS argumente wat verderaan volg, sou hierdie artikel met ’n waarskuwing moes begin: Nie vir sensitiewe lesers nie. Ek stel eerder Vrye Weekblad 3.0 se motto voor: Dink vir jouself.
Vrye Tyd is die ontspanne deel van Vrye Weekblad. In die Engelse joernalistiek word dit die “pretty pages” genoem – daar vir die leser se vermaak en beslis polemiekloos. Maar toe ons ’n ligte lystikel oor vloek vir die Oujaarsuitgawe bedink en bydraers hiervoor genader het, het dit eensklaps ’n ander rigting ingeslaan met die land van Daniel Hugo se skryfstuk in ons inboks.
Hy bepleit die herstel van “poes” as ’n taboewoord en sê dit kan maklik bereik word deur op te hou om “moderne, bevryde digters te lees”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.