Ingrid Jones

Skrywer

Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.

Daagliks
Gratis

Baie geluk, Meghan, jy is magic

Daagliks
Gratis

Steek nuwe grense oor in Afrikaans

Daagliks

En ons eet totdat ons blinkbek is ...

Daagliks

Kies jou woorde mooi oor dié dieetpil

Daagliks

Liewer whiskey as magic mushrooms

Daagliks

’n Vrou uit ’n Rubens-skildery

Daagliks

Voortrekker à la Gangnam Style

Daagliks

Boekprojek word ’n gemeenskap

Daagliks

Ek stuur vir jou ’n rooiborsduif

Daagliks

Desperation pie of melktert?