Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Voortrekker à la Gangnam Style
'n Mens moet jou land se volle geskiedenis ken, sê INGRID JONES. Die Voortrekkermonument laat haar nie koud nie, maar dit maak haar ook nie meer woedend soos voor 1994 nie. Dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
NNN VAN N | Ontmoet Netumbo Nandi-Ndaitwah, Namibië se eerste vrouepresident.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-12-09-ontmoet-netumbo-nandi-ndaitwah-namibi-se-eerste-vrouepresident/)
1. Google Quantum AI se nuwe Willow-rekenaarskyfie kan teoreties binne net vyf minute take voltooi wat van die wêreld se huidige vinnigste rekenaars tot 10 septiljoen jaar (https://gizmodo.com/googles-willow-quantum-chip-crushes-classical-computers-on-a-cosmic-timescale-2000535901) (10 kwadriljoen jaar volgens die lang skaal) kan vat om te voltooi, wys die uitslag van toetse wat in die tydskrif Nature gepubliseer is. Willow se spoed kan byvoorbeeld beteken dat nuwe medisyne veel vinniger as tevore ontwikkel kan word, maar kwantumskyfies is ook berug daarvoor dat hulle besonder sensitief is vir dinge soos foute tydens vervaardiging, temperatuurwisseling en kosmiese bestraling, wat hul werkverrigting dramaties kan laat afneem...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.