Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Eerder whiskey as magic mushrooms, dankie
Gee haar liewer twee of drie glase whiskey as ’n rookpypie met ’n knypie dagga daarin, want sy hou daarvan om in beheer te bly, sê INGRID JONES. Die Here het geskommel en haar dice het reg geval. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
MUSK VERSUS BANNON | Max du Preez skryf oor die keuse wat Donald Trump sal moet doen.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-01-13-is-musk-se-politieke-doppie-geklink-ja-as-steve-bannon-sy-sin-kry-maar/)
1. Die matriekklas van 2024 het 'n slaagsyfer van 87,3% behaal in die uitslae wat gisteraand deur Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, bekendgemaak is. Matrieks wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen afgelê het, het 'n slaagsyfer van 98,47% behaal, die hoogste in vyf jaar, maar steeds minder as die 98,8% wat in 2019 behaal is voordat die Covid-pandemie toegeslaan het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.