Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Oor vakansietyd, Instagram-foto’s en Rubens
Die brein het 'n manier om die goeie bo die slegte te laat seëvier, meen INGRID JONES. Sy mymer oor vakansietyd, Instagram-foto's en magiese realisme wat ook van haar 'n immer-somerse godin gemaak het. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
JAN HORN | Die swetsende Samaritaan en die steekse donkie.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-16-die-swetsende-samaritaan-en-die-steekse-donkie/)
1. Pres. Cyril Ramaphosa het gister in sy amptelike Versoeningsdag-toespraak in Vredendal in die Wes-Kaap bevestig dat reëlings begin het vir 'n “nasionale dialoog" volgende jaar om die land se dringendste vraagstukke te bespreek. Hy gaan 'n komitee aanstel om die proses te aan die gang te kry. “This steering committee will include representation from the foundations that have played a leading role in championing the idea of the national dialogue process, the government, labour, business and the community constituency."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.