Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Ek stuur vir jou ’n rooiborsduif
Breyten is vasgevang in haar universiteitsjare se onthou, skryf INGRID JONES. Perfek uitdagend, verantwoordelik vir die manier waarop sy skryf, vir die oopmaak van haar plaasoë. Dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
BREYTEN-REVOLUSIE | Liriese minnaar van dood en verganklikheid
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-25-ons-grootste-liriese-minnaar-van-dood-en-verganklikheid/)
1. Zimbabwe beplan om $331 miljoen as vergoeding uit te betaal aan wit boere wie se grond in 2000 deur die destydse regering van Robert Mugabe afgevat is. Dit is deel van 'n poging om krediteure te laat instem tot 'n ingrypende herstrukturering van die land se massiewe skuld. Zimbabwe het minstens 439 voormalige grondeienaars as begunstigdes van die skikking geïdentifiseer, het Akinwumi Adesina, president van die African Development Bank, gister by 'n skuldkonferensie in Harare bevestig. Hy het egter nie ’n tydlyn vir die betalings gegee nie, het Bloomberg berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.