’n Dieetpil waaroor suutjies gepraat word

DINSDAG MET INGRID

’n Dieetpil waaroor suutjies gepraat word

Dieetpille, veral 'n sekere soort, is die inding. Maar sy hou eerder verby, sê INGRID JONES. Want jou liggaam spoeg dit glo teen orkaansterkte onder en bo uit. Dis 'n gewigtige saak. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

Trust the Legehness | Hier's ’n klein kunswerk wat wegbreek van al die Afrikaanse musiekvideo’s wat ons die afgelope dekade gesien het. 

Kliek hier om te lees

1. Soldate van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) se M23-rebellegroep het gister op X daarop aanspraak gemaak dat hulle beheer geneem het van die oostelike stad Goma, wat die risiko vir Suid-Afrikaanse lede van die vredesmagte in die gebied verder laat toeneem. Die Suid-Afrikaanse regering het weer daarop aangedring dat Rwanda sy beweerde steun aan M23 onttrek, met die verhouding tussen Pretoria en Kigali wat by 'n nuwe laagtepunt is. Chris Hattingh, die DA se woordvoerder oor verdediging en militêre veterane, het opnuut gevra vir 'n parlementêre debat om te ondersoek of die Suid-Afrikaanse soldate wat verlede week gesneuwel het, voldoende ondersteuning gehad het en behoorlik vir hulle sending toegerus was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.