Gaan groot, sê ja, daag op en neem deel

DINSDAG MET LAUREEN

Gaan groot, sê ja, daag op en neem deel

Hierdie jaar wil sy haar energie andersom aanwend, sê LAUREEN ROSSOUW. Sy wil dinge doen wat sy wíl doen, reeds doen en meer van wil doen. En dan is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

KRAP DIE TAALPAAL | Die problem mit feelings koppel is lat djy kan overkoppel ...

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-20-sal-dies-wat-so-raas-en-blaas-oor-afrikaans-net-n-slag-uit-die-water-uit-staan-seblief/)

1. Hy was “saved by God to make America great again", het Donald Trump gister in sy inhuldigingstoespraak as die VSA se 47ste president gesê en 'n nuwe Amerikaanse “goue era" beloof. “The journey to reclaim our republic has not been an easy one,” het hy gesê. “Those who wish to stop our cause have tried to take my freedom, and indeed, to take my life.” Hy het vroeër die dag aan ondersteuners by 'n saamtrek naby die Capitol nogmaals sy aanspraak herhaal dat hy die 2020-verkiesing ook gewen het: “2020, by the way, that election was totally rigged. But … that’s okay. It was a rigged election. You know, the only thing good about it, it showed how bad they are, showed how incompetent and frankly, historically, this [gathering today] is a much bigger event."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.