’n Gepaste soort blyplek in die nuwe Trump-era

WOENSDAG MET WILLEM

’n Gepaste soort blyplek in die nuwe Trump-era

WILLEM KEMPEN glo vas daar moet iets tussen te warm en te koud wees, en die ywer waarmee die Trump-administrasie reeds teen onwettige immigrante begin optree het, is een van die sewe goed wat jy vandag wil weet.

TRUMPFANTELIK | Die wêreld het nou drie ‘sterkmanne’, elk met ’n Messias-kompleks.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-01-21-trump-die-triomfantelike/)

1. ’n Man is gister buite die Lenasia-landdroshof doodgeskiet kort voordat hy sou getuig in 'n moordsaak voortspruitend uit 'n voorval in 2021 in Eldorado Park, Johannesburg. Skote is op hom en 'n ander getuie in dieselfde saak afgevuur terwyl hulle buite die hof gewag het, het News24 berig. Die polisie het 'n intensiewe soektog na die getuies se aanvallers begin...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.