POPKUNS
The power of techno: ‘Trust the Legehness’
Die tyd van die musiekvideo as lewende kunsvorm het oorgewaai. Dis deesdae nie veel meer as muurpapier vir doef-doef-, drink-en-rinkink-liedjies nie. Maar CELESTE THERON het ’n glitch in die matrix in Pretoria teëgekom.
POPKUNS
The power of techno: ‘Trust the Legehness’
Die tyd van die musiekvideo as lewende kunsvorm het oorgewaai. Dis deesdae nie veel meer as muurpapier vir doef-doef-, drink-en-rinkink-liedjies nie. Maar CELESTE THERON het ’n glitch in die matrix in Pretoria teëgekom.
Deel
ONS skryf nie artikels oor musiekvideo's nie, want musiekvideo's is dood, sê die redakteur. Nes God, rock, Afrikaans en mense wat lees, dink ek. Asook Nietzsche, val dit my nou by. Hierdie toestand het egter ruimte gemaak vir kuns; 'n universele taal wat sal bly voortleef ongeag of jy in God, rock of Afrikaans glo.
Verlede week het VAN PLETZEN (https://vanpletzen.co.za/) ons met 'n stukkie kuns bederf, ’n song en video, Trust the Legehness – geskep saam met Anna Verloren van Themaat (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-06-23-zef-n-avant-garde-ontmoet-anna-verloren-van-themaat/), die beste stilis en art director in die land, volgens ’n gros invloedryke waarnemers, insluitend ons inwonende styl-ikoon, Laureen Rossouw. Ek besluit dit is die moeite werd om ’n uitsondering te maak vir hierdie video, want dié klein kunswerk breek weg van al die Afrikaanse musiekvideo’s wat ons in die afgelope dekade gesien het.
VAN PLETZEN is 'n duo wat bestaan uit twee supervervaardigers, Peach van Pletzen (Groothond, Yesterday's Pupil, Bittereinder) en Matthieu “NAX" Auriacombe (Hello Beautiful, Beach Party). Dié van julle wat wel in die twee se Groothond-spore volg, weet nou al hulle beeld is rondom die satire van blink kettings en Satanisme in Pretoria-Noord geskape...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om saam met Hunter Kennedy in st. 5 te wees
Afrikalt wil nie meer politieke polse sny nie
Waar is ons Dylan, Joan Baez, Zeina Shaath?
Op soek na Karla Krimpelien en vrye voëls
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.