Suid-Afrika wil te veel koeke bak én eet én in die blik hou

NUWE WÊRELDORDE

Suid-Afrika wil te veel koeke bak én eet én in die blik hou

Dit is tyd om 'n slimmer speletjie in ons betrekkinge met die VSA te speel as ons onder Trump 2.0 wil floreer. GIULIETTA TALEVI van Currency News vra die vrae aan Greg Mills, hoof van die Brenthurst-stigting.

AMERIKA se president Donald Trump wil dinge doen – in die eerste plek vir Amerika. Wat is dan die slim keuses wat Suid-Afrika moet maak in wat 'n nuwe wêreldorde gaan wees? Currency se Giulietta Talevi het met die hoof van die Brenthurst-stigting, Greg Mills, gesels.

Wat is vir ons op die spel tydens die Trump-presidensie? Hoe speel ons ons kaarte reg? 

[Donald Trump] hou beslis daarvan om homself uit te beeld as 'n ontwrigter en sal waarskynlik een wees. Dit is dus moeilik om te weet hoe om jou aanbod te maak wanneer die omgewing so onseker is. In die lig van wat ons weet, dink ek daar is twee mededingende spannings hier: handel en belegging aan die een kant, en aan die ander kant, ons verhouding met ontluikende groeperings soos die Brics, en veral Rusland en China...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.