Heelwat inligting oor die voormalige senior staatsaanklaer in die nasionale vervolgingsgesag, DA-LP en onder meer skaduminister vir justisie, Glynnis Breytenbach, is reeds in die openbare domein. HERMAN LATEGAN het egter grotendeels van die politiek weggebly en wou meer van die gewone Glynnis weet.
DIE eerste keer wat ek vir Glynnis Breytenbach in lewende lywe gesien het, was in ’n ou, klein hysbak. Dit was ’n antieke een en het rammel-rammel, skud-skud na onder gesak.
Ek het nog gedink, sit die ding nou vas, is ek saam met Glynnis (van alle mense!) vasgekeer. As dit na onder val, sal ons albei kapoet wees, dalk saam na die doderyk. Ek was te inkennig om te praat, ek ken die vrou nie persoonlik nie, maar ek kon sien ons het dieselfde gedagtes gehad.
Toe ons onder kom, het ons saam-saam geluidloos deur die gebou se gang na die sypaadjie gestap. Dit was in die hoofweg in Seepunt en ’n mooi blou dag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
PARLEMENTSLID EN BULLEBAKHATER
Hierdie Breytenbach vat nie kaf van kabouters nie
Heelwat inligting oor die voormalige senior staatsaanklaer in die nasionale vervolgingsgesag, DA-LP en onder meer skaduminister vir justisie, Glynnis Breytenbach, is reeds in die openbare domein. HERMAN LATEGAN het egter grotendeels van die politiek weggebly en wou meer van die gewone Glynnis weet.
Deel
DIE eerste keer wat ek vir Glynnis Breytenbach in lewende lywe gesien het, was in ’n ou, klein hysbak. Dit was ’n antieke een en het rammel-rammel, skud-skud na onder gesak.
Ek het nog gedink, sit die ding nou vas, is ek saam met Glynnis (van alle mense!) vasgekeer. As dit na onder val, sal ons albei kapoet wees, dalk saam na die doderyk. Ek was te inkennig om te praat, ek ken die vrou nie persoonlik nie, maar ek kon sien ons het dieselfde gedagtes gehad.
Toe ons onder kom, het ons saam-saam geluidloos deur die gebou se gang na die sypaadjie gestap. Dit was in die hoofweg in Seepunt en ’n mooi blou dag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Is die DA horende doof vir seksuele wangedrag?
Glynnis Breytenbach se ‘mafia-strategie’
‘Dinge gaan rof raak in die volgende 8 weke’
In Darling maak Nicolaas oorlog teen oorlog
Leeujagter wat aan die skalpel verslaaf geraak het
Die one & only Bullet pyl ’n nuwe rigting in
Nuwe vryheid vir voorloper van die poësie-rebelle
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.