Darling se Nicolaas neem klank en kwas op teen oorlog
KUNSTENAAR, KOMPONIS, SKRYWER

HERMAN LATEGAN besoek die kunstenaar Nicolaas Maritz in sy eklektiese museum in die Wes-Kaapse dorp en vertel van sy nuwe uitstalling waarin ‘klankskilderye’ sy reaksie op die oorloë wat tans woed, uitbeeld.
AS jy die dorpie Darling, 75 km vanaf Kaapstad binne ry, lyk dit maar soos ’n futlose, plattelandse affêre – met alle respek aan die inwoners. Maar daar is hoogtepunte – dié dorp is bekend vir sy veldblomme, melkplase, wyn, een van die eerste windplase in Suid-Afrika, Evita se perron, en dan natuurlik die Maritz-museum.
Ná ’n vinnige toebroodjie wat die smaaksenuwees onaangetas gelaat het, is ons vort na die museum. Dit was so warm, die kleur van die dag was soos ’n dor en verbleikte Polaroid-foto. Stap jy egter by die Maritz-museum in, voel dit asof jy vanuit ’n flou en amper wrede werklikheid in ’n mallemeule van ’n groot kaleidoskoop beland het.
Ryp en ryk kleure – rooi, geel, bruin, groen, pers, oker – in handgeweefde matte, bosse koketterige blomme; oral in elke vertrek rittel dit van kuns, antieke meubels, kosbare breekware. Die rooi laat my dink aan ’n gedig van Ina Rousseau:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae vir Nicolaas Maritz
Kaap se oes is verby, die somer is hier
Karel Nel: Met stof en die sterre gepla
Die vrou wat Afrikaans weer hups gemaak het
Louis Viljoen, teater se duister rock-ster
Al met die langpad aan die Weskus langs
Nee man, don’t touch me on my small town
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.