Die akademikus Ena Jansen het Afrikaans ná die val van apartheid weer sexy gemaak vir Nederlanders met haar sagte aanslag en diepgeleë insig in die taal. Sy vertel vir HERMAN LATEGAN van die padkaarte van haar loopbaan en haar lewensreise.
ENA JANSEN verskyn stiptelik om 12:30 soos afgespreek by die eetplek aan die bopunt van Kloofstraat. Die blou berg troon in die agtergrond met 'n vraag – waar is jy, Ena?
Elke Woensdag gaan klim sy by Tafelberg op, maar hierdie Kleinsaterdag sit sy by my. 'n Heupoperasie waarvan sy nog herstel, weerhou haar vir 'n ruk van haar pelgrimstogte teen die steil hellings op.
Die berg ken egter sy ghantangs. Hy is geduldig en wag deur die millennia heen in stilte op hulle...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SOOS FAMILIE
Die vrou wat Afrikaans weer hups gemaak het
Die akademikus Ena Jansen het Afrikaans ná die val van apartheid weer sexy gemaak vir Nederlanders met haar sagte aanslag en diepgeleë insig in die taal. Sy vertel vir HERMAN LATEGAN van die padkaarte van haar loopbaan en haar lewensreise.
Deel
ENA JANSEN verskyn stiptelik om 12:30 soos afgespreek by die eetplek aan die bopunt van Kloofstraat. Die blou berg troon in die agtergrond met 'n vraag – waar is jy, Ena?
Elke Woensdag gaan klim sy by Tafelberg op, maar hierdie Kleinsaterdag sit sy by my. 'n Heupoperasie waarvan sy nog herstel, weerhou haar vir 'n ruk van haar pelgrimstogte teen die steil hellings op.
Die berg ken egter sy ghantangs. Hy is geduldig en wag deur die millennia heen in stilte op hulle...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Historikus wat die geskiedenis verander het
Louis Viljoen, teater se duister rock-ster
’n Nuwe besem en ou spinnerakke
15+ vrae vir Diana Ferrus
15 Vrae vir Jeanette Ferreira-Van Jaarsveld
Literêre stiefseun hou aan geraasmaak
Oulap se rooi maak mooi
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.