Die oestyd is verby, die somer is hier

VAKANSIE

Die oestyd is verby, die somer is hier

Kaapstad word in internasionale glanstydskrifte geprys vir sy restaurante, buurte en luilekker leefstyl. Talle mense gaan in die Kaap kom rinkink. HERMAN LATEGAN gee raad oor waar jy op ’n beperkte begroting kan gaan uitspan en kaperjol.

JOHANNES Kerkorrel se lied (https://www.youtube.com/watch?v=_GcueXEN1Z0) “Somer” skep die ideale stemming vir dié seisoen soos 2025 stadig sy koppie wys en gebore word: 

Hier kom die somer, die son
Hier kom die somer, die son
Dae soos heuning
Warm en lou

Kaapstad was sekerlik nog nooit so gewild in die geskiedenis van hierdie kusstad soos die afgelope jaar nie. As jy, liewe leser, hier kom kuier (of in Jan Tuisbly se karretjie gaan ry), kyk hier wat internasionale glanstydskrifte se lesers sê oor ǁHui !Gaeb – “waar die wolke bymekaarkom" – die Khoekhoe-naam van dié stad...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.