15+ vrae aan Herman Lategan

AGTERBLAD

15+ vrae aan Herman Lategan

‘Vandat ek 60 is, laat waai ek. Ek het nuwe lewe en onuitputlike energie,' vertel Herman Lategan vir LAUREEN ROSSOUW. Ons ken hom almal, die man met die groot hart. Ons moes Herman dwing om op te hou skryf oor die armes sodat lesers ook sy skerp, bekkige, rebelse en uitspattige kant kon leer ken en sy fabelagtige vertellings kon meemaak.

Dames en here, the one and only ...

1. Beskryf jouself in 'n hashtag.

#diegrootverlange..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.