Daar is glo ten minste ses mense op aarde wat presies soos ek lyk, en daar is ’n 9%-kans dat ek een van hulle in my leeftyd sal ontmoet. Dink jy dis ’n voorstedelike mite? Wel, ek hét.
My oorlede broers was ’n identiese tweeling – twee ertjies in 'n peul. Dit het my altyd laat voel dat ek my spieëlbeeld êrens verloor het, soos Peter Pan sy skaduwee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Hoe later hoe kwater, op ’n druppel water
Ons boekeredakteur wonder hoeveel mense op aarde met haar gesig rondloop.
Deel
Liewe vriende
Daar is glo ten minste ses mense op aarde wat presies soos ek lyk, en daar is ’n 9%-kans dat ek een van hulle in my leeftyd sal ontmoet. Dink jy dis ’n voorstedelike mite? Wel, ek hét.
My oorlede broers was ’n identiese tweeling – twee ertjies in 'n peul. Dit het my altyd laat voel dat ek my spieëlbeeld êrens verloor het, soos Peter Pan sy skaduwee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.