GRIEKWALAND-WES is ’n streek in Sentraal-Suid-Afrika. Dit maak nou deel uit van die provinsie Noord-Kaap en is oorspronklik deur die Griekwas bewoon.
Die streek het in 1873 ’n Britse kolonie geword, met Kimberley as sy hoofstad. Dis in 1880 deur die kolonie Kaap die Goeie Hoop geannekseer. Met die stigting van die Unie van Suid-Afrika in 1910 het Griekwaland-Wes ’n deel van die Kaapprovinsie geword, maar steeds sy eie “provinsiale" sportspanne behou.
Nog ’n gebied waar die Griekwas gewoon het nadat hulle uit Griekwaland-Wes weggetrek het, het eers as Niemandsland bekend gestaan, maar nadat dit in 1878 deel van die Kaapkolonie geword het, is dit Griekwaland-Oos gedoop...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE LAASTE WOORD
Waar het Griekwa-Afrikaans gebeginte?
Ons boekeredakteur loop in die spore van Griekwa-Afrikaans en wonder oor toe-eiening.
Deel
GRIEKWALAND-WES is ’n streek in Sentraal-Suid-Afrika. Dit maak nou deel uit van die provinsie Noord-Kaap en is oorspronklik deur die Griekwas bewoon.
Die streek het in 1873 ’n Britse kolonie geword, met Kimberley as sy hoofstad. Dis in 1880 deur die kolonie Kaap die Goeie Hoop geannekseer. Met die stigting van die Unie van Suid-Afrika in 1910 het Griekwaland-Wes ’n deel van die Kaapprovinsie geword, maar steeds sy eie “provinsiale" sportspanne behou.
Nog ’n gebied waar die Griekwas gewoon het nadat hulle uit Griekwaland-Wes weggetrek het, het eers as Niemandsland bekend gestaan, maar nadat dit in 1878 deel van die Kaapkolonie geword het, is dit Griekwaland-Oos gedoop...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Woorde wat in die snippermandjie hoort
Luister, alle grappies op ’n kebab!
Hings van Zyl se rooi hakskene onder die boom
Koerland kan maar kom
Sou hy gister ’n boek wou gelees het?
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.