15+ vrae aan Tom Dreyer

AGTERBLAD

15+ vrae aan Tom Dreyer

Tom Dreyer vertel ná die sukses van sy poësiedebuut, Nou in infrarooi, wat verlede jaar verskyn het, is hy poësie-begoël. Dis asof die skryf daarvan nuwe laaie in sy kop oopgemaak het. Die goeie nuus is dat hy kliphard aan die werk is aan 'n tweede bundel. Hy woon in Stellenbosch en is die eienaar van 'n sagtewaremaatskappy. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Beskryf jouself in ’n hashtag?

#everythingwasbeautifulandnothinghurt
Vasti [Roodt, sy vrou] se voorstel is #cryptodinosomethingorother

2. Die app op jou foon wat jy die meeste gebruik?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.