Ek skrik my ’n papie, uit my geloof, in ’n ander bloedgroep in

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Ek skrik my ’n papie, uit my geloof, in ’n ander bloedgroep in

Ons boekeredakteur wonder waarom mense graag tot die dood toe bevrees wil word.

Liewe vriende

Wanneer laas was jy so bang dat jy wou huil? En hoekom wil mense – nie net kinders nie – banggemaak word?

Ek wonder daaroor. Ek kyk nie gruwelflieks nie. Bloed, boosheid en lukrake wreedheid gril my in elk geval meer as wat dit my bang maak. Ek kon nooit Silence of the Lambs kyk nie, en ek het twee maal probeer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.