Poer in my moer, Koerland kan maar kom

DIE LAASTE WOORD

Poer in my moer, Koerland kan maar kom

Ons boekeredakteur fantaseer oor niksdoen en soek na skilderagtige maniere om leeglê uit te druk.

TOE ek ’n kind was, het 'n rubriek in die Reader’s Digest my gefassineer: “Towards more picturesque speech.” Daar was allerlei kleurryke uitdrukkings, ongewone vergelykings en metafore wat ’n prentjie geskilder het. Een wat ek tot vandag toe onthou: A grin like a slice of watermelon. Ek mik ook na beeldryke taal, sonder om obskuur te raak.

Ek het die afgelope week soveel van Breyten se woorde herlees en is diep onder die indruk van hoe moeiteloos sommige mense Afrikaans lieflik kan plooi, soos voetheuwels.

Dis Desember, die jaar se uurglas loop leeg en dis asof ’n mens se lyf aanstalligheid wil maak (Annerlike Afrikaans) om uit te span. Dit beteken aanstaltes maak, as jou kop te moeg was om die kloutjie by die oor te bring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.