Van messe tot musiek: die 11 goed op ons radar dié week
AGTERBLAD

Twee skitterende TV-dokumentêre, bewerings van slawe-arbeid vir ’n modehandelsmerk, ’n app vir al jou internet-vondste en lewensveranderende kombuiswenke.
As daar 'n reeks is wat almal op hulle wenslys vir 2025 moet sit, is dit Say Nothing. Hierdie boeiende historiese dramareeks speel oor vier dekades af en dek die troebel geskiedenis van Noord-Ierland van 1971 tot nou.
Die reeks ondersoek die uiterstes waardeur sommige mense sal gaan in burgerregte-bewegings om hulle ideale uit te leef, teen die agtergrond en spanning van 'n ma van 10 wat reg aan die begin van die reeks ontvoer word. Ook treffend uitgebeeld is die effek van jare lange, bloedige oorlogvoering op 'n gemeenskap...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel
#1 Twee reekse

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kitsnoedels tot sestigerseks: 2025 se trends
Tjokkies, whiskeys en alleentyd
Die styl van die Instagram-oumagrootjie
Kalkbaai, die prins en die wasgoeddraad
Almal wil ’n huisie in Bellville hê
Ottolenghi, ’n bad vir Lady Anne en Kongo-modes
Krummelpap en ’n dak vir Dricus
Deel
-
Deel