Mans agter stuurwiele sorg vir eindelose vermaak en interpretasie, meen MERCY KANNEMEYER. Dit betrek vrae oor klas, status en ons land se geskiedenis. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet voor jy die starter aansit.
’N BRIEF VAN ANTJIE | ... en 'n gedig wat sê wat op geen ander manier gesê kan word nie.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-22-n-brief-van-antjie-en-n-zama-zama-vers/)
1. Sprekers by die Nasionale Ekonomiese en Arbeidsraad (Nedlac) se jaarlikse arbeidskool in Pretoria het gewaarsku dat werkers vertroue in vakbonde verloor het om hulle lot te verbeter. Pat Mphela, president van Nactu (die National Council of Trade Unions) het gesê werkers “have lost hope in organised labour". Mphela se voorgestelde oplossing sluit in “[to] return all non-specialised work in retail which is occupied by undocumented and document foreigners”, het Business Day berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG MET MERCY
Die bakkie maak die man, veral die werk s’n
Mans agter stuurwiele sorg vir eindelose vermaak en interpretasie, meen MERCY KANNEMEYER. Dit betrek vrae oor klas, status en ons land se geskiedenis. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet voor jy die starter aansit.
Deel
’N BRIEF VAN ANTJIE | ... en 'n gedig wat sê wat op geen ander manier gesê kan word nie.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-22-n-brief-van-antjie-en-n-zama-zama-vers/)
1. Sprekers by die Nasionale Ekonomiese en Arbeidsraad (Nedlac) se jaarlikse arbeidskool in Pretoria het gewaarsku dat werkers vertroue in vakbonde verloor het om hulle lot te verbeter. Pat Mphela, president van Nactu (die National Council of Trade Unions) het gesê werkers “have lost hope in organised labour". Mphela se voorgestelde oplossing sluit in “[to] return all non-specialised work in retail which is occupied by undocumented and document foreigners”, het Business Day berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Mercy Kannemeyer
RubriekskrywerMercy Kannemeyer is 'n skrywer, regisseur, teatermaker, produksiebestuurder en meningsvormer. Sy het drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch studeer, en woon deesdae in Johannesburg.