SALIGE SONDAG
Blou Heks, ’n blokkieshuis, die terreur van misnoeë (en my Jaar van Nee)
ANNELIESE BURGESS vertel van 'n nuwe huis wat sy hierdie jaar gaan bou, die Jaar van Ja wat nou verander in die Jaar van Nee, en 'n herinnering aan Blou Heks, 'n maverick-onderwyser met 'n streep sadisme.

Deel
Goeiemôre
Toe ek Donderdagaand weer hier in my huis instap, ná byna 'n maand op die pad, spoel daar 'n golf van dankbaarheid oor my. My somertuin het ontplof. Die see lê stil en glad. Die hadedas gluur my aan van die nok van die bure se huis – presies waar ek hulle gelos het vier weke gelede.
Ek was die afgelope jaar 'n professionele swerwer. Daar was goeie redes vir my voortvlugtigheid, maar ek wil hierdie jaar terugneig na die wortels van die bekende. Hier in die holtes van my geboorteprovinsie, in die huis met sy blou skaapkamer en flamink-pienk kombuis. Maar ook daar in my ander hartsplek, in die Overberg, op 'n lappie fynbos wat ek lank gelede gekoop het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.