Ek verdrink in ’n see van rooi irisse

SALIGE SONDAG

Ek verdrink in ’n see van rooi irisse

ANNELIESE BURGESS klim 'n berg bedek met rooi watsonias, beraam 'n wasabi-plan vir 'n blik sardientjies, probeer meer leer oor wie die Druse is en lees (weer) John O'Donohue en David Whyte se insigte oor die natuur. Tussen dié twee wyse Iere voel sy hoe 'n antwoord in die holte van haar mond kom lê.

Goeiemôre

Ek groet vanoggend van Bannockburn waar daar ná die onlangse politieke onstuimigheid nou 'n RNE-tipe ooreenkoms in plek is. Die kabinetsvergaderings is heel konstruktief en ek het hoop dat die détente sal hou. Bloed is hopelik tog dikker as water.

Ek het op my stapswerwinge hierdie week 'n berg van vuur op die plaas ontdek. Dit is skouspelagtig: 'n tapyt brandende rooi watsonias so ver as wat die oog kan sien...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.