STEVE EN DIE WHITE TRASH-TWIET
Die dag toe ek Ramkat moes vergewe
Aanlyn oorloë en gevegte het ware oorwinnaars, maar dit het vir seker ook ware slagoffers. Ons begin nou eers verstaan hoe mag en risiko op die internet werk. ALI VAN WYK is 'n paar jaar gelede deur die kubermeul gemaal, en hy't oorleef om die storie te vertel.
STEVE EN DIE WHITE TRASH-TWIET
Die dag toe ek Ramkat moes vergewe
Aanlyn oorloë en gevegte het ware oorwinnaars, maar dit het vir seker ook ware slagoffers. Ons begin nou eers verstaan hoe mag en risiko op die internet werk. ALI VAN WYK is 'n paar jaar gelede deur die kubermeul gemaal, en hy't oorleef om die storie te vertel.
Deel
EK HET nog nooit iemand regtig gehaat nie. Dis te veeleisend om in stand te hou en dit beduiwel ander verhoudings.
Met een ou het ek egter naby daaraan gekom. Ramkat. Soms noem hy homself “Kat” in die derde persoon op die selfie-video’s wat hy op Facebook post wat hy op sy klinkersteen-agterstoep met inbrekertralies in Centurion maak.
Johan Lee. Johan Frederik Lee. Johan Lee Ramkat. Johan Boer Ramkat...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Bluesky teen X – die sosialemedia-oorlog is hier
Die kuns en kullery van Pretoria se Jesus-boytjie
Die vreemde verhaal van Koning Louis 1
Die nuwe etiket: 39 opgedateerde reëls
Hoe die internet ons uitmekaar skeur
Ons kinders en die inligtingsoorlog
ChatGPT oorreed al beter as mense
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.