Boeke | Hilary Mantel in die Bardo

GEPANTSER MET VERBEELDING

Boeke | Hilary Mantel in die Bardo

Die verbeeldingswêreld van dié skrywer, wat op 22 September oorlede is, het gewemel van ‘cannibal moo-cows’ en ‘toxic bunnykins’, skryf LOUIS GAIGHER.

TOE die onlangs ontslape Hilary Mantel ’n kind was, het sy geglo dat dit spook in hul huis. Erger nog, die volwassenes in die huishouding het dit beaam.

In haar memoires, Giving Up the Ghost (2003), skryf Mantel sonder sentimentaliteit oor haar kinderjare in Derbyshire in die noorde van Brittanje – “a place of complex geology and inventive forms of human deprivation, of inhospitable uplands and steep-sided valleys”. En ook oor haar opvoeding, haar familie en die siekte wat haar lewe amper vernietig en haar onherkenbaar vir haarself gemaak het.  

Gepantser met verbeelding..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.