Boeke | Annie Ernaux, romansier en lewensbeskrywer

‘IN A RAINY BREATH OF TIME’

Boeke | Annie Ernaux, romansier en lewensbeskrywer

Die hoogs belese LOUIS GAIGHER beskou die oeuvre en oog van die 2022-wenner van die Nobelprys vir Letterkunde.

ANNIE ERNAUX ontvang verlede week die 2022-Nobelprys vir Letterkunde vir “the courage and clinical acuity with which she uncovers the roots, estrangements, collective restraints of personal memory”.

Die Nobelkomitee se commendatio is ’n raak samevatting van Ernaux se werk en bemoeienisse. Tog staan die effens onnodige byvoeglike naamwoord “clinical” haaks in ’n beskrywing van ’n oeuvre waarin geen woord, gebaar of idee oorbodig is nie. (Is “acuity” ooit nie “clinical” nie?)

Tekstuur van die tyd..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.