Boeke | Die rykste man in Babylonstoren, soete weerwraak, en...

WAT LEES ONS?

Boeke | Die rykste man in Babylonstoren, soete weerwraak, en gekaapte kinderjare

DEBORAH STEINMAIR skryf dié week oor Koos Bekker en sy goue appeltjies, ’n afgeknoude vrou met weerwraak op haar agenda, asook ’n dogter en suster wat verdwyn en ná 12 jaar weer verskyn.

Bonsai-appelboompie en spaghetti gooi 

Koos Bekker’s Billions deur T.J. Strydom

HIERDIE boek is die biljoenêr se ongemagtigde biografie. Op die voorblad lyk hy soos ’n donker standbeeld in swart-en-wit; nadenkend en streng. Hierdie mediasku mediamagnaat spog daarmee dat hy steeds anoniem ’n brood kan gaan koop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.