Boeke | Om jou des moers te val, breingimnastiek, lang...

LEKKER LEES!

Boeke | Om jou des moers te val, breingimnastiek, lang vingers, en leuens

Dié week se aanbiedinge sluit van ’n indrukwekkende dubuutskrywer tot die bekroonde Nora Roberts in. Soek vir jou ’n sonkolletjie en maak jouself tuis met een van DEBORAH STEINMAIR se nuutste moet-lees-boeke.

So visueel soos ’n rolprent!

Notes on Falling deur Bronwyn Law-Viljoen

Law-Viljoen is ’n dosent in kreatiewe skryfkuns aan die Wits-universiteit. Sy is ook die stigter en redakteur van Fourthwall Books. Haar eerste roman, The Printmaker, het die Olive Schreiner-prys gewen. Daarom was ek taamlik opgewonde oor haar tweede boek, Notes on Falling. En ek is nie teleurgestel nie!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.