Boeke | Vars op die rak

KERNEELS LEES WYD

Boeke | Vars op die rak

KERNEELS BREYTENBACH lok lesers met splinternuwe internasionale boeke wat handel oor onder meer Trump, moord en wellus – nie noodwendig in daardie volgorde nie.

Anatomie van ’n walgvogel

Dis 'n senior joernalis van The New York Times se insiggewende analise van die lewe en loopbaan van Amerika se grootste walgvogel, Donald Trump.

Wie, wat, waar en hoeveel? Confidence Man: The Making of Donald Trump and the Breaking of America deur Maggie Haberman is deur Penguin Press uitgegee en kos R656 by Exclusive Books (https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780593297346). ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.