15 vrae aan Eben Venter

WAT KYK/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Eben Venter

LAUREEN ROSSOUW het die skrywer Eben Venter gekies as die eerste beantwoorder van ons reeks van 15 vrae aan bekendes. Daar vanuit sy nuut herstelde huis in Australië ná verlede jaar se Groot Vloed sit hy die noot hoog in.

1. Wat doen jy as die krag afgaan?

Genadiglik gaan ons krag byna nooit af nie, maar soms, net soms, hoop ek op ’n stil dag sonder krag sodat ek dieper na die lentevoëls kan luister. Tans is dit die reënboog-lorekiete in ons reuse-bottelborselboom  (Callistemon) wat die rooi blomme flenters knibbel.

2. Wat lees jy eerste elke oggend?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.