Boeke | Mexikaanse noir, vrouevigilantes en onuitspreeklike ...

WAT LEES ONS?

Boeke | Mexikaanse noir, vrouevigilantes en onuitspreeklike verlies

Dié week kan jy jou tuismaak met drie vroueskrywers se puik nuwe boeke. Al drie sal jou waarskynlik snags ’n bietjie laat wakkerlê, maar is dit nie wat ’n goeie boek doen nie? DEBORAH STEINMAIR gee ons ’n blik op elke verhaal.

’n (Amper) ware gruwelverhaal

Velvet Was the Night deur Silvia Moreno-Garcia

Hierdie roman het aspekte van groteske sepie, absurde krimi én nostalgiese noir. Dis ook ’n soort wrang liefdesverhaal vol humor en deernis. En bloed. Dis morsig soos ’n burrito en gaan kop toe soos tequila...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.