Urine-sage: ‘Dit word met reg as rassisties beskou’

GEEN REGVERDIGING

Urine-sage: ‘Dit word met reg as rassisties beskou’

Mense moet ophou om die woord ‘raskaart' te gebruik, skryf MERCY KANNEMEYER. Wit mense het geen seggenskap oor wat ’n raskaart is nie.

EK hoop van harte hierdie is die laaste keer wat ons oor die urineer-sage aan die Universiteit Stellenbosch hoef te skryf en lees.

Almal is teen dié tyd tien teen een daarmee bekend: Theuns du Toit, 'n student, het blykbaar ná ’n gekuier teruggekom na sy koshuis en op ’n medestudent, Babalo Ndwayana, se besittings geürineer. Op sosiale media is baie daaroor gesê. Du Toit is as ’n rassis ge-out.

Ek is geïrriteerd. As ’n Stellenbosse student was die hele situasie nie vir my verbasend nie. Ek is disappointed but not surprised. Dit is die tipe goed wat op kampus gebeur. Een van my vriende, ook ’n Matie, vertel my hoe ’n groep wit seniors in sy eerste jaar in sy kamer ingekom het en sy slapende kamermaat se bed omgedop het, met hom daarop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.