WAT sal gebeur wanneer ons in Suid-Afrika op hierdie oomblik politiekery uit die weg ruim en met mekaar as mense begin omgaan? Wat sal gebeur wanneer ons as mense begin om gesprekke met mekaar te voer?
Antjie Krog het by vanjaar se Kunste Onbeperk Kannas die volgende gesê oor ons land op die oomblik: “Die waarheid is nie net dat ons ’n korrupte staat het nie. Ons is ook mense.” Antjie se woorde het dae daarna nog in my kop gedraai. Dit gebeur gereeld dat ons vingers wys en eerste mekaar se foute wil uitlig, in plaas daarvan dat ons werklik stilstaan, dink, en tot die besef kom dat ons almal mense is.
Dáái tweet..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Van generasie tot generasie