SLAAP, geliefde.
Die afgelope twee jaar het sy tol van menige van ons geëis. Die pandemie, verlies, onsekerheid en gebrek aan hoop het op verskillende maniere aan ons elkeen se deur kom klop. Maar moenie worrie nie, Leser, hierdie is nie ’n klaaglied oor hoe sleg dinge gaan nie. Glo my, ek is net so moeg daarvoor.
As jy twee en ’n half jaar gelede vir my gesê het dat ek vir ’n hele ruk nie teater gaan maak nie, nie my vriende of familie gaan kan sien nie, my eerste grootmenswerk via Zoom gaan hê, en terug in my ouerhuis moet intrek, sou ek in jou gesig gelag het. Dit klink net te onrealisties...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.