Oor politieke (in)korrektheid, sensuur, haatspraak en vryheid ...

LEES WEER

Oor politieke (in)korrektheid, sensuur, haatspraak en vryheid van assosiasie

Wat baat politieke korrektheid ons nou eintlik, vra MERCY KANNEMEYER in dié artikel, wat oorspronklik op 14 Junie 2019 in Vrye Weekblad verskyn het. Is dit nie júis beter om 'n graaf 'n graaf te noem nie? 'n Mens kan te ‘woke’ wees, jy weet.

politically correct

 adjective

conforming to a belief that language and practices which could offend political sensibilities (as in matters of sex or race) should be eliminated. – Merriam Webster..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.