TOE die piepievoorval in Mei vanjaar die nuus haal, was die meeste Suid-Afrikaners se onmiddellike reaksie waarskynlik: “Ag nee, asseblief tog … nie dit ook nog nie!”
Die instink agter die reaksie was seker iets in die lyn van “Hier is ’n slagoffer, ’n kru wandaad en ’n hewige sosiale kwessie”.
Daarna het die reaksies ’n voorspelbare vorm aangeneem en sentimente het verhard. Sommige het gemeen dit was maar studentegedrag. Natuurlik nie netjiese gedrag nie, maar ag, dis maar studente. Net soos wat die manne vroeër in hulle dienspligjare ook maar aangejaag het. Aan die ander kant was daar die sterk reaksie dat dit ’n daad van rasssisme is. Protesoptrede het gevolg...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.