Lei Matieland ons weer om die ’bosch?

AFRIKAANS IN DIE KOLLIG

Lei Matieland ons weer om die ’bosch?

Die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid is nes die Stellenbosse boys – dit kom altyd weer (in die nuus). MERCY KANNEMEYER is teleurgesteld in haar universiteit se beloftes oor die behoud van Afrikaans as onderrigtaal. Maar sy bly hoop dat die taal darem iewers sal aanhou floreer ...

HIER gaan ons alweer! Die Universiteit Stellenbosch is die afgelope weke weer in die nuus oor hul taalbeleid. Na aanleiding van die uitspraak van die Konstitusionele Hof dat Engels as onderrigtaal meer aandag as die ander ampstale van ons land gaan geniet, is voorstanders van meertaligheid in rep en roer.

Die gevoel vanaf sommige Afrikaanssprekendes? Agge nee! Die US gee nie om oor Afrikaans of meertaligheid nie. Die gevoel vanaf diegene wat teen Afrikaans gekant is omdat dit volgens hulle die taal van die onderdrukker is? Ja, ja, ja! #AfrikaansMustFall

Wag nou, jong dame..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X