Politieke Notaboek | Duduzane moet kies: Nkandla of Burj Khalifa

KILL THE BURJ

Politieke Notaboek | Duduzane moet kies: Nkandla of Burj Khalifa

MAX DU PREEZ kry Jacob Zuma ’n klein bietjie jammer, wens Terror Lekota sala hantle toe, en het gemengde gevoelens oor ‘Kill the Boer’.

DWING jouself en ontwikkel ’n bietjie deernis met ons dierbare Msholozi van die Nxamalala, ons gewese president Jacob Zuma.

Dié oubasie is blykbaar op 80 nie baie gesond nie (maaindjoe, sy maatjie Schabir Shaik lê al sedert Maart 2009 op sy sterfbed), hy het al tyd in die tronkselle bestee en gaan dalk terug daarheen, sy korrupsieverhoor lê nog voor en boonop gaan hy dalk moeilikheid hê omdat hy nie al sy belasting betaal het nie.

En nou het die Pietermaritzburgse hooggeregshof aan VBS Bank die groen lig gegee om op sy roerende bates ter waarde van R6.5 miljoen (sowat R8 miljoen saam met rente) beslag te lê. Hy kan nie appelleer nie, want hy het nie die aansoek teengestaan nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.