Boeke | Op toer met jou hoerkind

DIE WEESKIND IN MY

Boeke | Op toer met jou hoerkind

HERMAN LATEGAN besin oor die blitsverkoper wat hom ontbloot.

Los gedagtes oor ’n toevallige memoires

1

Die aanvanklike gevoel wat soos weerlig deur my geflits het toe ek die eerste kopie van Hoerkind: Die memoires van ’n randeier in my hande vasgehou het, was dié van skaamte. Een van my grootste vrese is om soos ’n narsis oor te kom. Ek is uitgevang...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.