WEET WAT JY DOEN
Bang vir cookies op die internet? Wees nie bevrees!
Omdat die ou Vrye Weekblad-app glad nie meer gebruik word nie, is daar baie van ons lesers wat die afgelope weke vir die eerste keer regstreeks op die internet op www.vryeweekblad.com probeer aanmeld. Van die boodskappe wat hulle dan daar sien, skrik hulle af. WILLEM KEMPEN verduidelik waarom dit veilig is om voort te gaan.

Deel
DIE afgelope week laat weet ’n leser: “Ek wou nou registreer, maar ek weet nie wat die cookies-ding beteken nie, en waarvoor jy jou inlaat nie?? Al wat ek wel weet, is dit: dat ALLES deesdae geldmaakstories is!”
Kom ons kyk van ’n kant af hierna:
JA, jy is heeltemal reg om op die uitkyk te wees vir skelms wat jou op een of ander manier wil besteel of sover probeer kry om geld uit te gee wat jy nie wou nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Einde van die pad vir koekies op die internet
Ons cookie-beleid
Privaatheidsbeleid
Al julle vrae beantwoord oor die pad vorentoe
Zap die ou Arena-app. Kry ’n baie beter leserservaring...
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.