Kerneels Breytenbach

Skrywer

Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.

Vrye Denker
Gratis

Geblaf in die duiwehok van hooghartigheid

Vrye Denker
Gratis

Amerikaners se dooslike onnooslikheid

Boeke
Gratis

Skinner en strontstorie: wat’s die verskil?

Boeke

Puik joernalis bulder met ’n fluisterstem

Vrye Denker

Treurigheid op note, weer die laaste taptoe

Boeke

Rusty Sabich stap die sonsondergang in

Boeke

Betottelde Brit is niemand se held nie

Boeke

... en Kerneels se lys van onvergeetlikes

Boeke

’n Kerslys om jou leeslus te prikkel

Boeke

Die kaalvoet-Contessa se sprokieslewe