Die kaalvoet-Contessa se sprokieslewe

KERNEELS LEES WYD

Die kaalvoet-Contessa se sprokieslewe

KERNEELS BREYTENBACH het die memoir van een van sy heldinne gelees.

INA GARTEN is die Barefoot Contessa. Voorheen heldinstatus in my lewe gehad, maar omdat 'n mens algaande gereedmaak vir die aftreehuis van die gemoed, het sy nou net vrye toegang tot my skedelsports. 

Ek sal haar ewig dankbaar bly vir haar Lemon Capellini-resep. En ’n dosyn ander. Maar …

Garten se memoir, Be Ready When The Luck Happens, het my uit ’n goor dip ná die dood van ’n goeie vriend gelig. Die sussende stem van die bekende TV-persoon is vasgevang in elke sin van die boek. Daarin lê ook die wake-up call. Die lewe waarin Ina Garten haarself bevind, is selfs binne die konteks van internasionale celebs op ’n gevorderde vlak van onwaarskynlikheid. Is dit die regte woord? Kom ek sê liewer ’n lewe soos hare is buite die bereik van gewone sterflinge...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.