Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Puik joernalis bulder met ’n fluisterstem
KERNEELS BREYTENBACH het om al die verkeerde redes 'n opspraakwekkende biografie oor twee vroue gelees.
Deel
LILI ANOLIK se Didion & Babitz het soos ’n skuldige gewete deur my gedagtes beweeg. Al die verkeerde redes – dis hoekom ek dit gelees het.
Didion se naam sou genoeg rede gewees het vir joernaliste wat hul eie soort kreatiewe skryfwerk wou bedryf in die vaarwater van die New Journalism. Maar Neelsie het ’n groter bewondering vir Didion se eggenoot, John Gregory Dunne, wie se True Confessions een van my all-time gunstelinge is. Nie cool om dit te erken nie, maar daar het jy dit. Die fliek daarvan, met die twee Roberts, De Niro en Duvall, was lawend soos die wind wat in die openings- en slottonele waai nadat die Black Dahlia gehalveer is en die monseigneur die cops probeer ore aansit het …
Jy kry die gevoel? Nie? Nou hier’s nog ’n rede:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Rusty Sabich stap die sonsondergang in
Betottelde Brit is niemand se held nie
... en Kerneels se lys van onvergeetlikes
’n Kerslys om jou leeslus te prikkel
Die kaalvoet-Contessa se sprokieslewe
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.