EK wonder of Afrikaans dankbaar genoeg is vir Joan Hambidge; dat die Voorsienigheid haar, onversadigbare reisiger, onblusbare leser en prolifieke digter, hier in ons midde neergesit het. Haar woordeskat is duiselingwekkend. Sy sluimer of slaap nie. Haar produktiwiteit en werksetiek is sonder weerga. Sy is immer besig om die heelal, die geskiedenis, kuns, die liefde en alles wat bestaan uit te pluis, te verwoord, op te noem, in metafore te klee. Haar brein is ’n nasionale skat. Sy wat in ’n gedig sê:
Woorde se sin en samehang maak van my skryfverslaafde
En:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIGBUNDEL
Hambidge se verse draai soos die albasteraarde, soos ’n Spoetnik om die maan
Ons boekeredakteur het dae lank verdwaal in 'n nuwe, lywige digbundel wat haar mond laat oophang.
Deel
EK wonder of Afrikaans dankbaar genoeg is vir Joan Hambidge; dat die Voorsienigheid haar, onversadigbare reisiger, onblusbare leser en prolifieke digter, hier in ons midde neergesit het. Haar woordeskat is duiselingwekkend. Sy sluimer of slaap nie. Haar produktiwiteit en werksetiek is sonder weerga. Sy is immer besig om die heelal, die geskiedenis, kuns, die liefde en alles wat bestaan uit te pluis, te verwoord, op te noem, in metafore te klee. Haar brein is ’n nasionale skat. Sy wat in ’n gedig sê:
Woorde se sin
en samehang
maak van my
skryfverslaafde
En:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Rock, ril, min, lag en kook in jou taal
Ons reiskaartjies lê die hele wêreld vol
Donker verledes, goeie stories en verliefdheid
Liefde en wraak in die warm sand
Vat jy aan die mot se vlerke …
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.