DIT het my nog altyd verstom hoedat daar op 'n gegewe tyd sekere temas in jou leeswerk oopval, onbepland, asof toevallig. Nadat ek The Silence in Between gelees het oor die verdeeldheid en gebrokenheid wat die Berlynse muur veroorsaak het, land Bernhard Schlink se The Granddaughter op my tafel: ook oor Berlyn in daardie dae. My oë gaan oop vir verdere nuanses.
Schlink is natuurlik 'n meester-storiewewer. Daarvan getuig sy wegholsukses The Reader, wat 'n topverkoper in Duitsland sowel as die VSA was en in 39 tale vertaal is. Dit was die eerste Duitse boek wat die nr. 1-posisie op The New York Times se topverkoperlys behaal het. Dit het velerlei pryse losgeslaan en is ook verfilm. En nou volg hierdie aangrypende roman.
Ek vertel jou daarvan, en van nog 'n roman wat my laat asem ophou het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MENSLIKE DRAMA
Verlore jare en verliefdheid op ’n klavier
Ons boekeredakteur het twee boeke gelees oor die alomteenwoordigheid van die verlede en die tergende aanwesigheid van die afwesige.
Deel
DIT het my nog altyd verstom hoedat daar op 'n gegewe tyd sekere temas in jou leeswerk oopval, onbepland, asof toevallig. Nadat ek The Silence in Between gelees het oor die verdeeldheid en gebrokenheid wat die Berlynse muur veroorsaak het, land Bernhard Schlink se The Granddaughter op my tafel: ook oor Berlyn in daardie dae. My oë gaan oop vir verdere nuanses.
Schlink is natuurlik 'n meester-storiewewer. Daarvan getuig sy wegholsukses The Reader, wat 'n topverkoper in Duitsland sowel as die VSA was en in 39 tale vertaal is. Dit was die eerste Duitse boek wat die nr. 1-posisie op The New York Times se topverkoperlys behaal het. Dit het velerlei pryse losgeslaan en is ook verfilm. En nou volg hierdie aangrypende roman.
Ek vertel jou daarvan, en van nog 'n roman wat my laat asem ophou het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Volksmoordenaars, monsters en spioene
Liefde en wraak in die warm sand
Esther Mahlangu lag terwyl sy werk
Misdaad het weer hoogty gevier in 2024
Deborah se ses gunstelinge van 2024 ...
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.