Die laaste snik: Alle paaie lei na Maitland se begraafplaas
ONDERGRONDSE STAD

Die Maitland-begraafplaas in Kaapstad is nagenoeg 140 jaar oud en het oor die halfmiljoen grafte. Dit is soos ’n stad vir die ewige slaap. HERMAN LATEGAN het in September 2023 deur dié nekropolis gaan loop en fyn geluister na die stil asem van beendere wat eens vlees en bloed was.
OP Voortrekkerweg vanaf Soutrivier na Maitland is die pad besaai met ’n ratatouille van voorstedelike winkels met vuil vensters en snuisterye. Groot lorries blaas swart rook uit en maak geraas en taxi’s jaag verby jou asof daar ’n wegholbrand agter hulle nader kruip.
Jy sien Johnny Clifton Motor Spares (op sy dag ’n held in die Hell Drivers-gemeenskap, ’n jaagduiwel van formaat). Daar is baie duikkloppers, skrootwerwe en op die besige sypaadjies braai mense boerewors en steaks.
Buite Koeberg Fisheries Take Away staan vroue en blou dampe rook en ander het pakkies slaptjips. Deur die oop venster ruik jy sout en asyn...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Meesterstuk onder ’n begrafnisbankie
Breyten se woorde vlieg steeds huis toe
Peaceful vat houtjies vir oom Piet
’n Glas rooiwyn vir moeder en pa
’n Brief aan my dogter voltooi die kring
Die erwe van die vadere
G’n Abba, g’n begrafnis
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.