Katvrou

Bydraer

Katvrou is verslaaf aan voortreflike plaaslike musiek, soldate wat koorsig in die loopgraaf veg om 'n paar blare te verdien. Sy huur 'n plekkie by 'n paar katte. Sy vreet soos Nebukadnesar en skryf soms 'n bietjie.

Boeke

Peaceful vat houtjies vir oom Piet

Boeke

Sekswerker op die brandtrap

Boeke

Sweterige swieties in ’n grimmige sprokie

Vrye Denker
Gratis

Engelbert vir oulaas in die kollig

Vrye Tyd

Moenie jou hart vir Hillbrow gee nie

Vrye Tyd

Kondome, ’n kunsbeen en ’n klomp katte

Vrye Denker

Wat die mansaal ’n maagd kan leer

Vrye Denker

Worsie en sy roekelose boeremetaalbarbare