DIE straat strek onder na die gastehuis toe, dan weer bo tot by die knopperige sirkel, universiteit se kant toe.
Soms tuimel sy na regs, maar die gomsnuiwers se pispoele raak al hoe groter. So sy tuimel liewer links na die jakarandabome en lang rye spekboompies.
Net voor sononder giggel sy vir die dominatrix-pakkies in die nuwe donker winkeltjie voordat sy 'n draai by die nukkerige grys Griek se kafee maak. Laatnag verkoop hy nog sigarette en Rennies. Kondome. Vir noodgevalle is daar Vaseline, Minoras en Monster. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KORTVERHAAL
Sweterige swieties in ’n grimmige sprokie
KATVROU vertel 'n voorstedelike verhaal.
Deel
DIE straat strek onder na die gastehuis toe, dan weer bo tot by die knopperige sirkel, universiteit se kant toe.
Soms tuimel sy na regs, maar die gomsnuiwers se pispoele raak al hoe groter. So sy tuimel liewer links na die jakarandabome en lang rye spekboompies.
Net voor sononder giggel sy vir die dominatrix-pakkies in die nuwe donker winkeltjie voordat sy 'n draai by die nukkerige grys Griek se kafee maak. Laatnag verkoop hy nog sigarette en Rennies. Kondome. Vir noodgevalle is daar Vaseline, Minoras en Monster. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Engelbert vir oulaas in die kollig
Moenie jou hart vir Hillbrow gee nie
Kondome, ’n kunsbeen en ’n klomp katte
Worsie en sy roekelose boeremetaalbarbare
Wat die mansaal ’n maagd kan leer
Deel
-
Deel
Katvrou
BydraerKatvrou is verslaaf aan voortreflike plaaslike musiek, soldate wat koorsig in die loopgraaf veg om 'n paar blare te verdien. Sy huur 'n plekkie by 'n paar katte. Sy vreet soos Nebukadnesar en skryf soms 'n bietjie.